Blue Bay Lodge | Business Directory
Please note if you wish to have your business listed here must steps 1 be completed. You will then receive an email with your login details where you will be able to load or edit your listing.
Blue Bay Lodge
Company Profile
Blouwaterbaai Vakansieoord/Blue Bay Lodge bied drie ster Bed en Ontbyt Akkommodasie, asook Selfsorg akkommodasie aan korporatiewe asook vakansie gaste. Ons het ook ‘n heerlike a la carte restaurant in die Lodge wat oop is vir die publiek asook ons binnehuis gaste vir ontbyt, middagete en aandete. Ons kan ook enige funksie, partytjie of troue laat glad verloop met ons flukse en toegewyde personeel. Vir die besigheidsman of vrou wat bietjie bosparade wil hou het ons luukse konferensie fasiliteite wat uit kyk oor die pragtige Saldanha Baai.
Business Hours
We are currently open.
Open | Close | ||
---|---|---|---|
Monday | 6:00 AM | – | 10:00 PM |
Tuesday | 6:00 AM | – | 10:00 PM |
Wednesday | 6:00 AM | – | 10:00 PM |
Thursday | 6:00 AM | – | 10:00 PM |
Friday | 6:00 AM | – | 10:00 PM |
Saturday | 6:00 AM | – | 10:00 PM |
Sunday | 6:00 AM | – | 8:00 PM |
Email Entry
48 Gracillaria Cresent Saldanha Saldanha Western Cape 7395 South Africa