Minister kondig hulppakette aan vir bestaansboere

by | 11 Dec 2020 | SBI, AHI Weskaap, SBM News, WCBDC

In ’n poging om bestaansboere te help, het Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Maandag ’n plan aangekondig waarmee van dié boere tussen R1 000 en R9 000 van haar departement sal ontvang. Die stelsel maak plek vir 150 000 aansoeke, maar net 75 000 sal kwalifiseer.

This content is restricted to West Coast Business Chamber members only. Joins us now. If you are an existing member, please Login here.

Existing Users Log In
   

News Categories

News Archives